Book
KansvatterCarel Van der Merwe

Kansvatter

2019520 pages
Be the first to rate
1 edition
Historical

Track this book

You choose which shelves are public. Progress and read dates stay yours.
Sign up to track
Add to list

About

Ben Viljoen (1868-1917) was 'n prominente jonger generaal in die Anglo-Boereoorlog, maar ná die oorlog is hy nie opgeneem in die nuwe politieke elite van die Afrikaners nie. Nadat hy die eed van getrouheid op St. Helena onderteken het, het hy nooit weer permanent na Suid-Afrika teruggekeer nie. Carel van der Merwe het besluit om Viljoen se spore te volg na Brittanje, Nederland, Mexiko en Amerika en te gaan uitvind hoe dit gebeur het dat dié Boereoorloggeneraal burgerskap van vier verskillende lande gehad het, die ster was van 'n Boereoorlogskouspel, aan 'n Mexikaanse revolusie deelgeneem het,…

Reviews

Rating integrity

Healthy
Counted ratings come from accounts older than 7 days and were made on or after publication. Finished readers weigh ×1.0. Readers who have not finished yet weigh ×0.5. Did-not-finish ratings are shown but not counted.

Editions

1 edition
  • Other · English · 2019
    Protea Boekhuis · 520 pages · 9781485310563
AfrikanersHistoryPolitics and government