Book
WitwatersrandWilbur Smith

Witwatersrand

2014
No counted ratings yet
1 edition

Track this book

You choose which shelves are public. Progress and read dates stay yours.
Sign in
Add to list

About

Op 'n kontinent wat ongelooflike rykdom verberg, aanskou Sean Courtney en sy tweelingbroer, Garrick, die eerste lewenslig. Die sorgelose lewe op hul pa se plaas in Natal word egter wreed onderbreek wanneer geweld, begeerte en die noodlot Sean wegruk van alles wat bekend is. Op die Witwatersrand, waar goud pas ontdek is, moet Sean sy pad oopveg na sukses. In die tog om sy fortuin te maak, bou hy ook 'n lewenslange vriendskap, konfronteer sy duiwels en baan sy weg na 'n belowende toekoms. Dan ruk verraad die mat onder sy voete uit en als waaroor hy gewerk het, word skielik van hom af weggeneem.…

More by Wilbur Smith

All books

More like this

Reviews

Rating integrity

Healthy
Counted ratings come from accounts older than 7 days and were made on or after publication. Finished readers weigh ×1.0. Readers who have not finished yet weigh ×0.5. Did-not-finish ratings are shown but not counted.

Editions

1 edition
  • Other · Afrikaans · 2014
    [Kwela] · 9780795707032
Courtney family (Fictitious characters)FictionGold mines and mining