
Track this book
You choose which shelves are public. Progress and read dates stay yours.
About
Wat het Jessie de Waardt besiel om haar babadogtertjie in ´n kuil te verdrink nadat sy haar eers drooggemaak en gevoed het? En wie was die pa van die kind wat elf maande na haar man, Ses, se dood gebôre is? Hierdie vrae spook by die vroue op die Rôeveldse plase in Grootberg-se-Kloof terwyl Jessie by ´n bobbejaantrop skuil om speurders te ontwyk. Haar verdwyning kwel ook die mans, want Jessie se aardse vroulikheid het elkeen van hulle kwesbaar gemaak. Deur die oë van vier vroue ontvou die verhaal van Jessie en Ses se saamwoon in liefde en haat, en van die geheime en hunkeringe in die…
Reviews
No reviews yet. Sign in to write the first.
Rating integrity
HealthyCounted ratings come from accounts older than 7 days and were made on or after publication. Finished readers weigh ×1.0. Readers who have not finished yet weigh ×0.5. Did-not-finish ratings are shown but not counted.
Editions
2 editions- Paperback · Afrikaans · 2014Tafelberg · 266 pages · 9780624041320
- Hardcover · Afrikaans · 1995Tafelberg · 262 pages · 9780624034261
Murder, fictionFilicide in fiction













