
Track this book
You choose which shelves are public. Progress and read dates stay yours.
About
Toorbos is ´n bosromanse. Dit is die storie van ´n ingewyde 'bosvrou' se intieme verbintenis met die boomhart van die bos, en hoe dit ´n hindernis geword het in haar belewenis van die man wat sy liefkry. Karoliena Kapp is ´n alleenkind wie se moeder drie mans gehad het, en wat as werklik onsimpatieke ma figureer. Haar pa is vroeg-vroeg deur 'n weerligstraal doodgeslaan, en sy aanvaar die bos as haar oermoeder. Karoliena is mooi; sy word vroeg-vroeg raakgesien deur ´n man, Johannes, ´n boswerkerskind wat hom uit die wurggreep van die bos-armoede losgewikkel het. Nog voor sy twintig is, word…
Reviews
No reviews yet. Sign in to write the first.
Rating integrity
HealthyCounted ratings come from accounts older than 7 days and were made on or after publication. Finished readers weigh ×1.0. Readers who have not finished yet weigh ×0.5. Did-not-finish ratings are shown but not counted.
Editions
5 editions · 3 languages- Paperback · English · 2006DreamforestPenguin · 316 pages · 9780143025153
- Paperback · English · 2004DreamforestPenguin Books · 316 pages · 9780143024514
- Paperback · Dutch · 2014DroombosDe Groot Goudriaan · 328 pages · 9789088653223
- Paperback · Afrikaans · 2003Tafelberg · 312 pages · 9780624041221
- Hardcover · Afrikaans · 2003Tafelberg · 311 pages · 9780624041627
South African fiction (English)Forests and forestryVillage lifeMarriage, fictionAfrikaans fiction













